Facebook
Twitter
Problem melden

Jy Vir My Songtext

Jy het die weg gewys
Jy het my heel gemaak
Jy het my thuis laat kom
Jy het my hart geraak

En waar ek gaan of staan
Ek dra jou in my mee
Jy het my weer laat sing
Jy het my stem gegee

Ek sal nie altyd aan jou kant staan
Maar ek volg jou tot die eind
Al sal die passie ook verby gaan
Toch sal die liefde nie verdwyn

Want jy's vir my nie jou verlede
Jou sentiment jou Ossewa
Jy's vir my alleen die toekoms
Jy vir my Suid-Afrika

Ik kwam als een vreemde hier
Lange geleden aan
Jy het met my gepraat
Ek het jou leer verstaan

Ek ken jouw skaduwekant
Ek weet hoe jy kan wees
So Innenemend en geslote
Soms so koud als die weskussee

Maar jy't my altyd weer ontvang
Met open arms op my gewag
Jy was die uitweg uit die donker
Jy was die daglig na die nag

Jy's vir my nie jou verlede
Jou sentiment jou Ossewa
Jy's vir my alleen die toekoms
Jy vir my Suid-Afrika

Dus doe jou grijse mantel uit
Van koude trots en selfverwyt
Want die plek die sy onskuld
Het verlore
Es ook die plek waar die liefde
Word gebore

Jy's vir my nie jou verlede
Jou sentiment jou Ossewa
Jy's vir my alleen die toekoms
Jy vir my Suid-Afrika
News
Enttäuschte Zuschauer: Die Passion fiel durch
Vor 17 Stunden
Enttäuschte Zuschauer: Die Passion fiel durch
Dolly Parton: Fan-Aufruf für Jolene
Vor 19 Stunden
Dolly Parton: Fan-Aufruf für Jolene
Stef Bos - Jy Vir My
Quelle: Youtube
0:00
0:00
Made with in Berlin
© 2000-2024 MusikGuru